Moderators van die NG Kerk

Hier volg ’n lys van die moderators van die NG Kerk se algemene sinode:

Johan Heyns 1986-1990 4 jaar
Pieter Potgieter 1990-1994 4 jaar
Freek Swanepoel 1994-1998 4 jaar
Pieter Potgieter 1998-2002 4 jaar
Coenie Burger 2002-2004
2004-2007
5 jaar
Piet Strauss 2007-2011 4 jaar
Nelus Niemandt 2011-2013
2013-2015
4 jaar
Nelis Janse van Rensburg 2015-2016
2016-2019
2019-2023
8 jaar

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui