Wie is Neels Jackson?

Neels Jackson was Beeld se kerksakejoernalis. Vanaf 2014 tot einde 2018 was hy Kerkbode se nuusredakteur: voor hom was Jean Oosthuizen die nuusredakteur en ná hom het Le Roux Schoeman hom vanaf 1 Januarie 2019 afgelos.

Hy is die skrywer van die boek Geloof, Hoop en Liefde. Kyk Geloof, Hoop en Liefde: 2 Februarie 2014 – Neels Jackson (onderhoud op Dagbreek).

Hy het ook die boek Jesus vir almal – Die gay-gesprek in die kerk geskryf (kyk Jesus se liefdevolle vertolking van die wet)

Sy simpatie lê by die meer liberale teologie/teoloë. Hy het onder andere met Adrio König gehaak tydens ’n debat waar König ander aangevat het oor Jesus se letterlike opstanding (kyk ‘Ek het vir u te veel respek om te sê u jok’). Hy is ook openlik progay.

Lewe ná reëlsgodsdiens: Neels Jackson oor sy geloofspad

Hier volg ’n lys van artikels oor hom:

As Kerkbode se nuusredakteur het hy ’n hele aantal artikels laat plaas wat onbybelse idees bevorder. Kyk byvoorbeeld:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui