Kyk ook:
In die Afrikaanse 53 vertaling en die King James Bybel word die woord “niere” gebruik om te verwys na jou binneste. Hier volg ‘n lys van hoe ander vertalings dit stel:
Psalm 7
- AFR53: (10)Laat tog die boosheid van die goddelose mense ‘n einde neem, maar bevestig U die regverdige, ja, U wat harte en niere toets, o regverdige God!
- KJV: (9) … For the righteous God Trieth the hearts and reins.
- AFR83: (10) … U wat die mens deur en deur toets, …
- AFR20: (10) … U wat hart en niere toets.
- ESV: (9) … you who test the minds and hearts
Psalm 16
- AFR53: (7) … selfs in die nag vermaan my niere my.
- KJV: (7) … My reins also instruct me in the night seasons.
- AFR83: (7) … selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.
- AFR20: (7) … selfs in die nag wys my hart my tereg.
- ESV: (7) … in the night also my heart instructs me.
Psalm 26
- AFR53: (2)Toets my, Here , en beproef my, keur my niere en my hart;
- KJV: (2) … Try my reins and my heart.
- AFR83: (2) … ondersoek my deur en deur.
- ESV: (2) … test my heart and my mind.
- AFR20: (2) … Suiwer my niere en my hart!
Psalm 73
- AFR53: (21)Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was,
- KJV: (21)Thus my heart was grieved, And I was pricked in my reins.
- AFR83: (21)Toe ek verbitter was en veronreg gevoel het
- AFR20: (21)Toe my hart verbitterd was en my niere gepyn het
- ESV: (21)When my soul was embittered, when I was pricked in heart
Psalm 139
- AFR53: (13)Want Ú het my niere gevorm, my in my moeder se skoot geweef.
- KJV: (13)For thou hast possessed my reins: Thou hast covered me in my mother’s womb.
- AFR83: (13)U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder.
- ESV: (13)For you formed my inward parts; you knitted me together in my mother’s womb.
- AFR20: (13)Dit is immers U wat my niere geskep het, my in die moederskoot geweef het.
Volgens Strong se konkordansie: [H3629]:
Feminine of H3627 (only in the plural); a kidney (as an essential organ); figuratively the mind (as the interior self)
- kidneys
- a. of physical organ (lit.)
- b. of seat of emotion and affection (fig.)
- c. of sacrificial animals
- (TWOT) reins
TBESH:
- 1) kidneys
- 1a) of physical organ (lit.)
- 1b) of seat of emotion and affection (fig.)
- 1c) of sacrificial animals
- 2) (TWOT) reins
Bronne
- Reins (Biblestudytools)
- What does the King James Bible mean—“reins?
- What does “reins” mean? (italki)
- Psalm 7:9 and meaning of the word “reins” within the context (Stack exchange)