Wie is Gerda de Villiers?

Kyk ook:

Gerda de Villiers is ’n teologiese dosent verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hier volg ’n opsomming van haar teologiese sieninge:

  • Sy is ’n voorstaander van homoseksuele verhoudings
  • Sy glo nie in die bestaan van die duiwel nie
  • Sy glo nie dat die profesieë oor Jesus in die Ou Testament op Hom betrekking het nie
  • Sy glo dat Genesis tydens ballingskap geskryf is

Kyk ook:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui