Wie is Cas Wepener?

alt

Cas Wepener is hoof van die departement praktiese teologie aan die Universiteit van Pretoria.

Hy is ’n voorstaander van homoseksuele verhoudings en het reeds op drie geleenthede petisies onderteken ter ondersteuning daarvan:

Vir hom is die Bybel ’n “kultiese boek” vol “mites”.

Van nuwe teologiese studente sê hy ewe ongeërg (uit Wie moet by wie in SA leer?, 9 Februarie 2019):

Vir ’n klompie tref dít wat hulle in die lesinglokale kry soos ’n landmyn. Hulle word uit hul bestaande sekerhede losgeruk. Dié wat ’n paar van die stukke kan optel, registreer ná ’n tyd vir ’n ander kursus, en dié wat nie kan nie, staak hul studies.

Hier volg ’n paar artikels wat sy sieninge blootlê:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui