Menigte protesteer teen Dirkie se brief

Na die algemene sinode in 2015 besluit het om ruimte te maak vir homoseksualiteit, het Dirkie van der Spuy ’n baie neutrale standpunt ingeneem oor dié besluit. Na die besluit egter omgekeer is in 2016 het Dirkie in ’n e-pos aan ’n binnekring sy dankbaarheid uitgespreek dat die besluit omgedraai is. Heelwat voorstaanders van homoseksualiteit het egter teen Dirkie se e-pos beswaar gemaak en sy kop geëis. Die volgende woorde is gebruik:

“Dit is vir ons moeilik om te dink dat hy kan voortgaan om hierdie leiersrol in die moderatuur en in die moderamen te vervul sonder om die verdeeldheid wat daar reeds in die kerk is, verder te versterk.”.

Kyk ook wat skryf Wynand Louw in Moderamen tik Neels Jackson en André Bartlett oor die vingers vir hulle vervolging van Dirkie van der Spuy (19 Nov 2016).

*********

Menigte protesteer teen Dirkie se brief

14 November 2016, Neels Jackson

‘n Groep van 172 mense – onder wie gay lidmate, moderatuurslede van streeksinodes, talle predikante en verskeie teologie-dosente van die NG Kerk – maak in ’n ope brief aan dr Gustav Claassen, algemene sekretaris van die NG Kerk sterk beswaar teen ’n e-pos wat ds Dirkie van der Spuy, assessor van die Algemene Sinode, kort na die buitengewone Algemene Sinode geskryf het.

Ds Nelis van Rensburg, voorsitter van die Algemene Sinodale Moderamen, aan wie die brief ook gestuur is, het gesê hy neem kennis van die brief. Hy sal dit met Van der Spuy bespreek. Dit sal ook deur die moderamen bespreek word.

Van der Spuy se e-pos volg hieronder, en daarna die brief van die 172 met die naamlys van die ondertekenaars.

**************

Broers en susters,

Hier is die besluit van vanmiddag.

Baie dankie vir julle gebede en ondersteuning.

Dit was ’n geweldige stryd maar uiteindelik ’n wonderlike oorwinning vir God en sy Woord.

Die Here het Moreletapark se besluit wat goedgekeur is deur die AS, gebruik om ’n keerpunt in die besluite te bring en die hele koers van besluite in ’n nuwe rigting te stuur.

2015 se ongelukkige besluite wat soveel stryd en ongelukkigheid veroorsaak het, is van die tafel af en met nuwe behoudende besluite vervang.

Dit was weereens vir my wonderlik om te sien hoe die Here self kom oorneem het en ’n wonderwerk in Sy kerk kom doen het.

Sien ook: Die NG Kerk se buitengewone Algemene Sinode het hard en duidelik nee gesê vir enige seksuele verhoudings tussen mense van dieselfde geslag. Die sinode het herbevestig “dat die huwelik deur God ingestel is as ’n heilige en lewenslange verbintenis tussen een man en een vrou en dat enige seksuele gemeenskap buite so ’n vaste formele …… http://kerkbode.christians.eo.za/2016/11/10/ng-kerk-se-nee-virgay-verhoudings/

Seënwense

Dirkie

***************

Beste dr Claassen

Ons het met onsteltenis kennis geneem van ’n e-pos wat direk na afloop van die Buitengewone Algemene Sinode deur ds Dirkie van der Spuy aan onder andere gemeenteleiers van die NG Gemeente Moreletapark gestuur is. (Die e-pos word by hierdie skrywe aangeheg).

Ons wil ten sterkste beswaar maak teen sowel die inhoud as die triomfantelike toon van sy skrywe.

Uit sy verwysing na die “geweldige stryd” en die “wonderlike oorwinning vir God en sy Woord” is dit duidelik dat dit hier oor veel meer gaan as persoonlike instemming met die besluit wat deur die sinode geneem is.

Die duidelike implikasie van sy woordkeuse is dat die standpunt van die persone wat tydens die vergadering in die minderheid gestem het, in stryd is met God en met sy Woord. Dit word bevestig deur die feit dat die uitslag van die besluitneming deur hom beskryf word as ’n bewys dat “die Here self kom oorneem het en ’n wonderwerk in Sy kerk kom doen het.”

Behalwe dat ons op ’n baie diep vlak aanstoot neem aan hierdie kwalik bedekte beskuldiging van kettery en/of leerdwaling, dink ons ook dat dit uiters onverantwoordelik van ’n persoon in ’n leiersposisie in die NG Kerk is om hom op so manier uit te spreek – veral in hierdie tyd van groot spanning en dreigende skeuring in die kerk waarvoor ons almaI lief is.

Ons is ook besorgd oor die verwysing in ds Van der Spuy se skrywe na “Moreletapark se besluit wat goedgekeur is deur die AS.” Dit wek die indruk dat daar ’n versteekte agenda agter die verloop van die vergadering was, en dat die vergadering dus op ’n onaanvaarbare wyse gemanipuleer is.

Dit is vir ons moeilik om te dink dat hy kan voortgaan om hierdie leiersrol in die moderatuur en in die moderamen te vervul sonder om die verdeeldheid wat daar reeds in die kerk is, verder te versterk.

Ons sal dit waardeer as daar dringend aan hierdie aangeleentheid aandag gegee kan word en hoop dat die optrede wat daaruit voorspruit, die vertroue in die leierskap van die Algemene Sinode sal herstel.

Groete in Christus

  1. Andre Agenbag
  2. Marnel Agenbag
  3. Mieke Agenbag
  4. Julio Agrella
  5. Schalk Albertyn
  6. Franziska Andrag-Meyer
  7. Matilda Angus
  8. Johannes Annandale
  9. Anneke Aucamp
  10. Francois Badenhorst
  11. Willie Badenhorst
  12. Willem Bakkes
  13. Paul Barnard
  14. Andre Bartlett
  15. Elma Bartlett
  16. Elretha Bartlett
  17. Rentia Bartlett-Mohl
  18. Mervyn Berowsky
  19. Anton Bester
  20. Cobus Bester
  21. Frederik J Bester
  22. Mariaan Bester
  23. Rennie Bester
  24. Zaan Bester
  25. Kayla Beukes
  26. Nico Bezuidenhout
  27. Ronell Bezuidenhout
  28. Henk Bierman
  29. Hugo Biermann
  30. Mariette Biermann
  31. Elise Bishop
  32. Marinda Bishop
  33. Lynette Blackie
  34. Retha Bloem
  35. Tian Boonzaaier
  36. Renette Booyens
  37. Annemie Bosch
  38. Anton Bosch
  39. Greg Bosch
  40. JP Bosman
  41. Tiana Bosman
  42. Adrie Botha
  43. Attie Botha
  44. Bianca Botha
  45. Caria Botha
  46. Erik Botha
  47. Jaco Botha
  48. Johan Botha
  49. Roelien Botha
  50. Sias Botha
  51. Stefan Botha
  52. Gerhard Bothma
  53. Wuk Bothma
  54. Liezel Bredenkamp
  55. Hendrik Breedt
  56. Willem Breytenbach
  57. Wynand Marc Breytenbach
  58. Alrina Brink
  59. Ansa Brink
  60. Ida Brink
  61. Ryk Brink
  62. Van Zyl Brink
  63. Erik Brits
  64. Jackie Brits
  65. Marie Britz
  66. Saret Britz
  67. Sulet Brummer
  68. Charon Buchner Marais
  69. Luane Buys Mclachlan
  70. Wannie Carstens
  71. Andries Cilliers
  72. Cecile Cilliers
  73. Dirk Cilliers
  74. Francois Cilliers
  75. Kristy Claassen
  76. Linda Claassen
  77. Christo Claassens
  78. Francois Claassens
  79. Julie Claassens
  80. Samantha Clark
  81. Willie Cloete
  82. Eon Coetzee
  83. Henk Coetzee
  84. Murray Coetzee
  85. Veronica Coetzee
  86. Annelise Coetzee-Bosch
  87. Jan Coetzer
  88. Jan Hendrik Coetzer
  89. Zune Coetzer
  90. Marius Combrinck
  91. Auke Compaan
  92. Martha Connolly
  93. Johan Conradie
  94. Seran Conradie
  95. Johan Conradie
  96. Seran Conradie
  97. Terence Cooke
  98. Engela Cronje
  99. Dria Crous
  100. Albert Cruywagen
  101. Janet Cruywagen
  102. Rykie Cullinan
  103. Dewald Davel
  104. Johann Deale
  105. Annemarie de Beer
  106. Dieter de Bruin
  107. Suzan de Jager
  108. Nico Dekker
  109. Stefan de Klerk
  110. Daniel D de Kock
  111. Freddie de Lange
  112. Marina de Lange
  113. Lou-Mare Denton
  114. Andre de Villiers
  115. Dawid de Villiers
  116. Gerda de Villiers
  117. Magriet de Villiers
  118. Riaan de Villiers
  119. Elma de Vries
  120. Niel de Waal
  121. DS de Wet
  122. OJ de Wet
  123. Wouter de Wet
  124. Wiehahn de Wet
  125. Jana Dickason
  126. Elaine Dippenaar
  127. Elizabeth Dippenaar
  128. Pieter Dorey
  129. Annelize Doubell
  130. Brand Doubell
  131. Danielle Doubell
  132. Norman Doubell
  133. Michael Drysdale
  134. Corniel du Plessis
  135. Frans du Plessis
  136. Wynand du Plessis
  137. Ankia du Plooy
  138. Dolf du Plooy
  139. Maritha du Plooy
  140. Neels du Plooy
  141. Andre du Preez
  142. Jaco du Preez
  143. Kruger du Preez
  144. Tinus du Preez
  145. Ben du Toit
  146. Braam du Toit
  147. Calvyn du Toit
  148. Carien du Toit
  149. Estelle du Toit
  150. Mariana du Toit
  151. Marie du Toit
  152. Pierre du Toit
  153. Carlo Ehlert
  154. Annora Eksteen
  155. Lida Eksteen
  156. Aletta Ellis
  157. Andre Ellis
  158. Johannes Ellis
  159. JP Ellis
  160. Jacques Els
  161. DT Engelbrecht
  162. Elna Engelbrecht
  163. Gerrit Engelbrecht
  164. Johan Engelbrecht
  165. Eduard Enslin
  166. Johann Enslin
  167. Leandi Erasmus
  168. Andries Erwee
  169. Sarah Evans
  170. Retha Faurie
  171. Benja Ferreira
  172. Rina Ferreira
  173. Stephanus Ferreira
  174. Dalene Flynn
  175. Tessa Freeman
  176. Anthony Fridjhon
  177. Leon Forsman
  178. Sara Fouche
  179. Aneleh Fourie le Roux
  180. Frits Gaum
  181. Henda Gaum
  182. Laurie Gaum
  183. Starlyn George
  184. Gail Gaus
  185. Jacquie Grassie
  186. Marius Greeff
  187. Arno Greyling
  188. Stephan Greyling
  189. Juanita Greyvenstein
  190. Pierre Grigor
  191. Alphonso Groenewald
  192. Pieter Grobbelaar
  193. Cobus Grove
  194. Cari Grundling
  195. Nina Grundlingh
  196. Winand Bernard Grundling
  197. Nicole Hamman
  198. Fanus Hansen
  199. Chris Harris
  200. Tollo Hatem
  201. Abigail Hatem
  202. Ben Hatem
  203. Arno Hattingh
  204. Angelique Havenga
  205. Marnus Havenga
  206. Scherlize Hayes
  207. Samuel Heine
  208. Jeanine Hepburn
  209. Sue Heyman
  210. Dirk Heyns
  211. lrenee Heyns
  212. Malan Heyns
  213. Nita Heyns
  214. Anri Holder Herbst
  215. Carel Hollenbacfh
  216. Izak Holtzhausen
  217. Adri Hough
  218. FD Hugo
  219. Jurgens Human
  220. Louise Humphris
  221. Paulani Hunt
  222. Loinel Hutton
  223. Margot Huysamer
  224. Issie Jacobs
  225. Llewellyn Jackson
  226. Louise Jackson
  227. Chari Janse van Rensburg
  228. Diana Janse van Rensburg
  229. Han Janse van Rensburg
  230. Johan Janse van Rensburg (1)
  231. Johan Janse van Rensburg (2)
  232. Petrus Janse van Rensburg
  233. Sarel Janse van Rensburg
  234. Emil Jansen
  235. Herman Jansen
  236. Bechora jansen van Rensburg
  237. Marie Jansen van Vuuren
  238. Cornelius Jonker
  239. Louis Jonker
  240. Jacob Jordaan
  241. Pierre Jordaan
  242. Hulda Joubert
  243. Jolinda Jury
  244. Andre Kalis
  245. Marilize Kalis
  246. Harm Kelderman
  247. Elsje Kemp
  248. Gerhard Kemp
  249. Janine Kemp
  250. Mollie Vosloo Kemp
  251. Andre Keun
  252. Bessie Keun
  253. Gerhard Koen
  254. James Kirkpatrick
  255. Deon Kitching
  256. Rothea Kleynhans
  257. Sandra Kleynhans
  258. Steyn Kleynhans
  259. Ilse Klingelhoeffer
  260. Frans Klopper
  261. Evert Knoesen
  262. Benjan Knoetze
  263. Carla Knoetze
  264. Marien Knoetze
  265. George Knoke
  266. Chris Koch
  267. Santie Koch
  268. Marna Kock
  269. Christelle Koegelenberg Bekker
  270. Niel Koekemoer
  271. Annebrita Kok
  272. Willie Korb
  273. Etienne Kotze
  274. Hein Kotze
  275. Judith Kotze
  276. Riana Kotze
  277. Wynand Kotze
  278. Ilse Kriek
  279. Manie Kriel
  280. Johan Krige
  281. Andries Kritzinger
  282. Fiona Kritzinger
  283. HP Kritzinger
  284. Naude Kritzinger
  285. Claudette Kruger
  286. Engelette Kruger
  287. Maria Kruger-Van Zyl
  288. Pieter Kruger
  289. Riaan Kruger
  290. Wilhelm Mauritz Kruger
  291. Petrus Kuhne
  292. Erika Lambrecht
  293. Erika Lamprecht
  294. Francois Lamprecht
  295. Hanno Langenhoven
  296. Cecile Langenegger
  297. Sarah Laubscher
  298. Malinda Lazenby
  299. Martin Lazenby
  300. Almatine Leene
  301. Albert Leimecke
  302. Johan Lemmer
  303. Joop Lensink
  304. Braam le Roux
  305. DelaHarpe le Roux
  306. Christo Lombaard
  307. Annabelle Lombard
  308. Leona Langland
  309. Irma Loots
  310. Louise Loots
  311. Bernice Lopes
  312. Marena Lotriet
  313. Gys Loubser
  314. Dirk C Lourens
  315. Johan Lourens
  316. Renier Lourens
  317. Andre Louw
  318. Faure Louw
  319. Huma Louw
  320. Christo Louw
  321. Lizette Louw
  322. Marius Louw
  323. Martin Louw
  324. Suseth Louw
  325. Willem Louw
  326. Yolanda Louw
  327. Reinet Louw Kemp
  328. Willem Louwrens
  329. Jan Lubbe
  330. Hanneke Lubbe
  331. Eugene Malan
  332. Louise Malan
  333. Nico Malan
  334. Rousseau Malan
  335. Bernard Malherbe
  336. Hilze-Marie Malherbe
  337. Nadine Maletzki
  338. Clem Marais
  339. Frans Marais
  340. JP Marais
  341. Michelle Marais
  342. Nadia Marais
  343. Bennie Mare
  344. Esmarie Mare
  345. Jeanne Maritz
  346. Piet Maritz
  347. Wiehahn Maritz
  348. Chris McLachlan
  349. Estelle McLachlan
  350. Arno Meiring
  351. Jacob Meiring
  352. Lieze Meiring
  353. Michael Meiring
  354. Piet Meiring
  355. Pollie Mereis
  356. Georgj Mertz
  357. Karien Meyer
  358. Stephan Meyer (jr)
  359. Willem Hendrik Meyer
  360. Tilana Meyer-Morkel
  361. Johann Meylahn
  362. Hendrien Mienie
  363. Melissa Mitchell
  364. Stefan Mohl
  365. Willie Moller
  366. Elize Morkel
  367. Hannes Morkel
  368. De Wet Mouton
  369. Elna Mouton
  370. Johannes Mouton
  371. Johannes Mulder
  372. Hendrik Mulder
  373. Andre Muller
  374. Izak Muller
  375. Ghisnene Muller
  376. Julian Müller
  377. Retief Müller
  378. Nina Müller van Velden
  379. Lizanne Murison
  380. Clare-Marie Murphy
  381. Eulogia Murray
  382. Montagu Murray
  383. Frederik Nagel
  384. Peter Nagel
  385. Belinda Naude
  386. Charles Naude
  387. Colleen Naudle
  388. Schalk W Naude
  389. Antoinette Nel
  390. Barend Nel
  391. Christa Nel
  392. Irma Nel
  393. Jampie Nel
  394. Jan Nel
  395. Johan Nel
  396. Malinda Nel
  397. MariusJ Nel
  398. Marna Nel-Steyn
  399. Helena Niedinger
  400. Dewald Niemandt
  401. Doret Niemandt
  402. Liesel Nieuwenhuizen
  403. Ruan Nieuwenhlllizen
  404. Michelle Nieuwoudt-Boonzaaier
  405. Carike Noeth
  406. Dewald Noeth
  407. Coenie Nolte
  408. Corneil Oberholzer
  409. Christian Oberholzer
  410. Pieter Oberholzer
  411. Andre Odendaal
  412. Elma Odendaal
  413. Thomas Odendaal
  414. Truus Odendaal
  415. Riaan Odendaal
  416. Sandra Odendaal
  417. Wessel M J Odendaal
  418. Dennis Oliphant
  419. Linky Olivier
  420. Marelize Olivier
  421. Quentin Olivier
  422. Eureka Oosthuizen
  423. Hester Oosthuizen
  424. Muller Oosthuizen
  425. Martin Pauw
  426. Linda Pawson
  427. Yolande Peach
  428. Erika Pelser
  429. Etienne Pheiffer
  430. Anton Pienaar
  431. Emma Pienaar
  432. Hennie Pienaar (sr)
  433. Hennie Pienaar (jr)
  434. Bernardus J Pieters
  435. Gerhard Pietersen
  436. Annette Potgieter
  437. Linda Potgieter
  438. Phillip Potgieter
  439. Truida Prekel
  440. Andre Pretorius
  441. Helgard Pretorius
  442. Robbie Pretorius
  443. Willem Pretorius (jr)
  444. Siegfried Pretsch
  445. Jeremy Punt
  446. Sara Puren
  447. Michelle Rabe
  448. William Rapp
  449. George Rauch
  450. Wayne Renkin
  451. Linette Retief
  452. Jannie Richter
  453. Ingrid Roderick
  454. Jaco Roets
  455. Mia Roets
  456. Fourie Rossouw
  457. Theo Rossouw
  458. Wihan Rossouw
  459. Cecile Roux
  460. Sanel Roux
  461. Tielman Roux
  462. Winnie Rust Nel
  463. Bets Saunders
  464. Jo-Mari Schader
  465. Marlene Schader
  466. Rudolph Scharneck
  467. Coenie Scheepers
  468. Beatrice Schoeman
  469. Marthie Schoeman
  470. Andrie Schoombee
  471. Marius Schoombee
  472. Niel Schoombee
  473. Ronel Schoombee
  474. Wilmien Schutte
  475. JW Semmelink
  476. Helena Shelley
  477. Annelet Slazus
  478. Albert Smit
  479. Brando Smit
  480. Felix Smit
  481. Guillaume Smit (sr)
  482. Marietjie Smit
  483. Christo Smith
  484. Eben Smith
  485. Melanie Smith
  486. Rowan Smith
  487. Tom Smith
  488. Andre Smuts
  489. Gawie Snyman
  490. Adel Spangenberg
  491. Maretha Spies
  492. Andries Stander
  493. Johan Stander
  494. Lizette Stander
  495. Sunelle Stander Lays
  496. Yolande Steenkamp
  497. Stefan Steyn
  498. Lala Steyn-Bosch
  499. Gonval Store
  500. Michiel Strauss
  501. Amanda Strydom
  502. Johan Strydom
  503. Cobus Swanepoel
  504. Daniel Swanepoel
  505. Francois Swart
  506. Dirk Theunissen
  507. Dawfre Theron
  508. Lidia Theron
  509. Christi Thirion
  510. Anso Thom
  511. Audrey Thom
  512. Chari Thom
  513. Tersia Thomas
  514. Rolf Tonsing
  515. FC Truter
  516. Maryke Ubbink
  517. Anne-Marie Ungerer
  518. Johann Ungerer
  519. Jalize Uys
  520. Jean van Biljon
  521. Petri van Blommestein
  522. Johan van den Heever
  523. Rozanne van der Heijden
  524. Willie van der Hoven
  525. Ina van der Linde
  526. Barend van der Merwe
  527. Ben van der Merwe
  528. Carel van der Merwe
  529. Frikkie van der Merwe
  530. Ilse van der Merwe
  531. Johan van der Merwe (1)
  532. Johan van der Merwe (2)
  533. Marida van der Merwe
  534. Dirk van der Mescht
  535. Willem van der Post
  536. Tonya van der Spuy
  537. Adele van der Walt
  538. Charlene van der Walt
  539. Deleen van der Walt
  540. Jean-Pierre van der Walt
  541. Adriaan van der Wart
  542. Gideon van der Watt
  543. Chari van der Westhuizen
  544. Elzanne van der Westhuizen
  545. Erna van der Westhuizen
  546. Liezel van der Westhuizen
  547. Freddie van der Westhuizen
  548. Hannetjie van der Westhuizen
  549. Albertus van der Westhuyzen
  550. Pieter van der Zwan
  551. Hans van Deventer
  552. Annamarie van Dyk
  553. Delene van Dyk
  554. Willie van Dyk
  555. Arie van Eck
  556. Gideon van Eeden
  557. Rudolph van Graan
  558. Chris van Heerden
  559. Fantie van Heerden
  560. Mia van Heerden
  561. Willie van Heerden
  562. Wentzel van Huyssteen
  563. Johan van Loggerenberg
  564. Marietjie van Loggerenberg
  565. Anna van Niekerk
  566. Bertus van Niekerk
  567. Louis van Niekerk
  568. Arri van Niekerk-Bosch
  569. Mynhardt van Pletsen
  570. Gerrit van Rensburg
  571. Minette van Rensburg
  572. Nico van Rensburg
  573. Adelle van Rhyn
  574. Andreas van Rooyen
  575. Gerda-Marie van Rooyen
  576. Jan van Rooyen
  577. Johan van Rooyen
  578. Lyn van Rooyen
  579. Nicolene van Rooyen
  580. Annalet van Schalkwyk
  581. Carin van Schalkwyk
  582. Minette van Schalkwyk
  583. Daleen van Staden
  584. Johan van Staden
  585. Neeltje van Staden
  586. Bennie van Wyk
  587. Johan van Wyk
  588. Marnix van Wyk
  589. Schalk van Wyk
  590. Adam van Zyl
  591. Anton van Zyl
  592. Etienne van Zyl
  593. Jaco van Zyl
  594. Jan van Zyl
  595. Jo van Zyl
  596. Pieter van Zyl
  597. Tinus van Zyl
  598. Bernard Veenemans
  599. Danie Veldsman
  600. Andre Venter
  601. Jaco Venter
  602. Nioma Venter
  603. Pieter Venter
  604. Werner Venter
  605. Audrey Verhaeghe
  606. Lulani Vermeulen
  607. Nicole Vermeulen
  608. Wim Vermeulen
  609. Marie Victor
  610. Kobus Victor
  611. Andre Viljoen
  612. Abrie Viljoen
  613. Hanlie Viljoen
  614. Jan Viljoen
  615. Jan-Frederik Viljoen
  616. Jos Viljoen
  617. Pieter Viljoen
  618. Rozzetta Viljoen
  619. Susan Viljoen
  620. Carien Visagie
  621. Hendrik Visagie
  622. Johan Visagie
  623. Johannis Visagie
  624. Marike Visagie
  625. Ria Visagie
  626. Rial Kloppers Visagie
  627. Jacobie M. Helena Visser
  628. Lynette Visser
  629. Margot Visser
  630. Maroli Visser
  631. Michelle Visser
  632. Pieter Visser
  633. Floris Voges
  634. Johan Vorster Beyer
  635. Suzette Vorster
  636. Barend Vos
  637. Retha Vos
  638. Petro Vosloo
  639. Robert Vosloo
  640. Barney Vulgarellis
  641. John Wait
  642. Willem Wandrag
  643. Helena Wasserman
  644. Herman Wasserman
  645. Cas Wepener
  646. Marie Wessels
  647. Georina Westraad
  648. Hester Weyers
  649. Helena Wiese Vos
  650. Carin Wiid
  651. Willem Wiid
  652. Douw G Willemse
  653. Wilfred Wilms
  654. Anje Zeeman
  655. Fanie Zondagh
  656. Karien Zulch

Addendum:

  1. Matilda Angus
  2. Ralph Barnard
  3. Hendrik Beukes
  4. Maroli Bezuidenhout-Visser
  5. Stephan Bosman
  6. Braam Breedt
  7. Bettie Breytenbach
  8. Marlene Bonner
  9. Estelle Boshoff
  10. Dirk Bronner
  11. Slabbert Brummer
  12. Linda Burger Beckert
  13. Rudi Buys
  14. Adelle Coetzee
  15. Pedri Coetzee
  16. Erika Crause
  17. Gerhard de Bruin
  18. Hennie de Clercq
  19. Kobus de Jager
  20. Christo de Klerk
  21. Jeanne de Koker
  22. Arina de Villiers
  23. Johann de Vos
  24. Riaan Dippenaar
  25. Andri Eloff
  26. Leonie Engelbrecht
  27. Daphne Ferreira
  28. Carike Forsman
  29. Anneke Fourie
  30. Tessa Freeman
  31. Danie Gordon-Van Dyk
  32. Marni Greyling
  33. Johan Havenga
  34. Susan Havenga
  35. John-Murray Hofmeyr
  36. Rykie Howell
  37. Andrew Jackson
  38. Len Joubert
  39. Jan Kitching
  40. Jana Krige
  41. Marguerite Kruger
  42. Wouter Kruidenier
  43. Neels Lamprecht
  44. Chris le Roux
  45. Pieter Lombard
  46. Heleen Loubser Botha
  47. Adriana Louw
  48. Christa Louw
  49. Eon Malan
  50. Renee Marais
  51. Anina Maree
  52. Lorita Maritz
  53. Johan Meyer
  54. Joy Meyer
  55. Martie Mouton
  56. Clare Murphy
  57. Malan Nel
  58. Henda Oosthuysen
  59. Riaan Palmer
  60. Ernst Penzhorn
  61. Anel Pienaar
  62. Addy Pretorius
  63. Richard Prinsloo
  64. Frederik Putter
  65. Robinne Renkin
  66. Andre Reyneke
  67. Johannes Richter
  68. Deon Roux
  69. Stephanie Roux
  70. Johan Scholtz
  71. Tieneke Scholtz
  72. Denise Shone
  73. Santie Shone
  74. Annelize Slabbert
  75. Jaco Smit
  76. Andries Stander
  77. Elda Stander
  78. Lizette Stander
  79. Marietjie Steyn
  80. Niel Steyn
  81. Deon Strydom
  82. Waldemar G Stumpfe
  83. Karin Swart
  84. Rynhard Swart
  85. Corne Thomas
  86. Marlene Thomas
  87. Adrianne Ubbink
  88. Chari Ubbink
  89. Johan Bernard Ubbink
  90. Jan van der Merwe
  91. Ren van der Merwe
  92. Arnold van der Westhuizen
  93. Barend van Graan
  94. Magdel van Zyl
  95. Annamarie Vermeulen
  96. Cecile Vermeulen
  97. Stephnie Vermeulen
  98. Hein Viljoen
  99. Alma Visagie
  100. Aré Johan Visagie
  101. Dawie Visser
  102. Mike Volsckenk
  103. Wimpie Wasserman
  104. Denise Wilkinson

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui