Oortwolk

Die Oortwolk is ’n teoretiese sferiese wolk wat hoofsaaklik uit ysige planetesimale bestaan en rofweg 50 000 AE, of 1 ligjaar, van die son af geleë is.

Waar kom die idee van ’n Oortwolk vandaan?

Volgens evolusie het komete ongeveer 5 miljard jaar gelede ontstaan saam met die melkwegsonnestelsel. Omdat komete meestal uit gas bestaan, verloor dit materie wanneer dit naby die son verby gaan en daarom het komete ’n baie beperkte leeftyd. Daar word geraam dat komete op die meeste 100 000 jaar oud kan word.

Die idee van ’n Oortwolk het dus ontstaan om te probeer verklaar waar komete vandaan kom. Die hipotese is dat komete binne die Oortwolk ontstaan.

Is die oortwolk waargeneem?

Die Oortwolk is nog nooit waargeneem nie.

Hoewel die Oortwolk nog nie direk waargeneem is nie, glo sterrekundiges dit is die bron van baie van die langperiode- en Halley-tipe komete wat die binneste Sonnestelsel binnekom, asook van die Sentoure en Jupiterfamilie-komete.

(Uit Oortwolk (Wikipedia))

Although it has not yet been proven through direct observation, the existence of the Oort Cloud is widely accepted in the scientific community.

(Uit What is the Oort Cloud?)

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui