Oerknal

Volgens evolusioniste het die heelal ontstaan deur die oerknal, ongeveer 13 miljard jaar gelede.

alt

Die oerknal word soms soos hierbo voorgestel as ’n tydlyn. Die x-as is tyd en die y-as is die diameter van die heelal. Heel aan die begin het die heelal baie vinnig uitgesit. Tans word die diameter van die heelal groter teen ’n versnelde tempo.

Hierdie versnellende uitdying kan nie wetenskaplik verklaar word nie, daarom word daar van ’n knoeifaktor gebruik. Kyk Donkerenergie: ’n Knoeifaktor.

Verdere leeswerk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui