Wie is Kobus Gerber?

Kyk ook:

Kobus (JJ) Gerber was die algemene sekretaris van die Algemene Sinode van die NG Kerk. Hy en Ben du Toit het as die parlementêre verteenwoordigers van die NG Kerk die Suid-Afrikaanse parlement aangemoedig om homoseksuele huwelike te wettig.

Hy is op 6 Augustus 2020 oorlede aan ’n hartaanval.

Hier volg ’n paar artikels oor hom:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui