Wie is Gideon Aggenbag?

alt

Kyk ook:

Gideon Aggenbag het opgegroei in die AGS. Op 40-jarige leeftyd het hy ’n intensiewe studie van die doop onderneem. Op 42 het hy op Stellenbosch gaan studeer as NG Kerk predikant, waar hy ook sy skripsie oor die doop geskryf het. Hy is nou ’n emeritus (afgetrede predikant) en nog baie aktief.

Hy beskou die Bybelse inhoud as die onfeilbare, betroubare, geïnspireerde en heilige Woord van God, en die suiwer verkondiging van die evangelie bly nog steeds sy eerste prioriteit. Hy verwerp ten sterkste die beginsels van historiese kritiek en die meegaande herinterpretasie van die Bybel.

Hy is ook ’n medeskrywer van die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk.

Hier volg sommige van sy bydraes:

2 thoughts on “Wie is Gideon Aggenbag?”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui