Opsomming van tugklag teen André Bartlett 2020-2021

Aan die einde van 2020 het Johann Ernst ’n tugklag teen André Bartlett gelê. Aanvanklik was dit nie duidelik waaroor nie, maar dit het aan die lig gekom dat die klag teen hom was omdat hy valse inligting oor Chris van Wyk versprei het wat daartoe gelei het dat Chris by die menseregtekommissie aangekla is vir haatspraak (kyk Opsomming van klag van haatspraak teen Chris van Wyk).

Dit was hoofsaaklik oor dit wat Bartlett op 23 September 2018 in ‘Eers gays, dan ook pedofiele’ gesê het.

Bartlett is in Junie 2021 skuldig bevind aan die oortreding van die 9de gebod, naamlik “jy mag geen valse getuienis teen jou naaste gee nie”.

Hier volg ’n lys van artikels in datumvolgorde:

Aanvang van tugklag

Bartlett word skuldig bevind

Verdere verwikkelinge

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui