Wie is Chris van Wyk?

altDr Chris Van Wyk is leraar van die Somerstrand-gemeente in Port Elizabeth. Hy is ’n voormalige ­moderator van die Oos-Kaapse sinode.

In 2018 het Hennie Pienaar hom by die MRK gaan aankla oor sy uitlating dat indien die kerk homoseksualiteit moet aanvaar, die kerk vir dieselfde redes ook pedofiele sal moet aanvaar.

Die saak teen hom is eers op 9 Oktober 2020 laat vaar.

Kyk ook:

3 thoughts on “Wie is Chris van Wyk?”

  1. Dit is werklik hartseer en jammer dat predikante wat die Bybel glo, preek en leef alewig in die moeilikheid is, maar Christus het mos gesê dat alles wat reg is sal verkeerd gemaak word en alles wat verkeerd is sal reg gemaak word. Ek is ’n Prof in Teologie wat my toelê op eksegese en hermeneutiek. Ek is nie lid vd drie Susterskerke of Hoofstroomkerke soos hulle ook genoem word nie, maar die hoofleraar van ’n Evangeliese kerk. Sterkte dr. Chris van Wyk. Ek bid vir jou.

    1. //Christus het mos gesê dat alles wat reg is sal verkeerd gemaak word en alles wat verkeerd is sal reg gemaak word. //

      Waar het Christus dit gese?

      Dis egter korrek dat dit presies dit is wat al vir geruime tyd gebeur. Die reg/wet word op sy kop gedraai, stadig maar seker.

  2. Dr Chris, dit is blymoedigend om te ervaar dat u die Bybel en God ag bo, mens gesentreerde leringe. Waarom het die “vertalers” toegelaat dat ons Hemelse Vader se Naam waarmee Hy aan Moses verskyn het, uit te haal uit die Skrif.
    Sal graag van u wil hoor, ek leer uit die skrif dat ons beskutting, slegs in Sy Naam is. Die “kerk” leer ons om ‘n Titel te aanbid.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui