Wie is Johann Ernst?

Johann (JH) Ernst (bynaam Tokkie) was al ’n paar keer die aktuarius van die NGK se Algemene Sinode. Hy was een van die predikante van Doornkloof familiekerk in Centurion.

Hy het homself aanvanklik geskaar by die meer liberales, maar daar het ’n omkeer plaasgevind in 2015. Na die 2015 NGK homoseksuele besluit is berig dat Johann Ernst die voorstel gesekondeer het. Dit was egter blykbaar ’n fout – hy het nie. Van daar het hy hom volledig by die meer behoudendes geskaar en ’n prominente lid van die Kairos Netwerk geword. Hy het selfs ’n tugklag teen André Bartlett gelê en dit gewen.

Hier volg ’n paar artikels oor hom:

6 thoughts on “Wie is Johann Ernst?”

  1. JOHANN ERNST IS ‘N SUPERIEURE
    INTELLIGENTE MENS.. HY’S OOK ‘N NAVORSER VAN FORMAAT.DIE WOORD OF GESKREWE WOORD UIT
    SY MOND OF PEN, IS WEL DEURDINK..
    EK KEN HOM IN MEESTE FASETTE
    VAN MENS-WEES. DIT IS ELKEEN SE
    REG OM TE VÈRSKIL,MÀAR WÉL INGELIG TE WEES!
    EK PERSOONLIK VERSKIL OOK SOMS MET HOM,EN HET DIE VOORREG OM PERSOONLIK MET HOM IN VERBINDING TE WEES.WAT ‘N VOORREG. JY LEER ELKE KEER VAN HOM~ MY VOORREG OM HOM VIR +/- 50 JAAR TE KEN.
    ●DIÉ WAT KOMMENTAAR LEWER,U GOEIE VÓÓRREG.
    Aletta Venter

  2. Omdat ek verskil met die meeste ‘aannames’ van o.a. sy verbintenis met
    Nelis Niemandt?
    Korrigeer my opmerking deur taalpuris.
    Ek dring aan dat my skrywe geplaas word.Wys my op één feitfout?

  3. ‘WIE IS JOHANN ERNST’ ~ DIT IS ‘N BÁIE WYE VRAAG WAT WELDEURDAG DIE WAARHEID MOET DEURGEE. BERIG ONVOLLEDIG EN BELEDIGEND AĹLEEN.

  4. Aan dr Johann Ernst
    Die Skrif leer dat God EEN is:
    Deut 6:4; Mar 12:28-34 en ook Skrifte soos Ef 4:6, 1 Tim 2:5., ens…Die Skrif leer baie duidelik dat Jesus Christus die saad of nageslag is van beide Abraham en Dawid. Sien Mat 1 geslagregister. Jesus is 41ste geslag en Christus is die 42ste geslag, die “nuwe Adam” of Christus spesie. Sien ook Gal 3:16. Hand 10:38 wat verwys na o.a. Mat 3:16,17 en Luk 3:21,21 (waar Jesus biddend die Gees van God ontvang het na sy doop as ’n eerstevrug 1 Kor 15:23, God het hom gesalf met Heilige Gees en met krag…God (die Vader) is Gees Joh 4:23-24…
    Alvorens die Afrikaner nie die een God en Vader van die Here Jesus Christus in Gees en Waarheid aanbid nie, en volhard om die Katolieke se Trinity wat nie eens in die Bybel staan nie, te aanbid met beskaming, sal die Afrikaner nooit die volk van God word waarvoor God haar geroep het om te wees, die verbondsvolk wat God vir Homself gekoop het by die slag van Bloedrivier nie..
    U hoef my nie te antwoord nie.
    Mooi dag in die Dag van die Here!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui