Rudi Swanepoel

Ds Rudi Swanepoel is ‘n predikant in die NG Kerk.

Hy was die ringsvoorsitter ten tyde van die tugklag teen André Bartlett:

Hier volg meer oor Rudi Swanepoel:

1 thought on “Rudi Swanepoel”

  1. Ek dink Rudi is nie verkeerd oor sy mening oor die ligsinnige wyse waarmee met Christus omgegaan word in sy Daily Maverick skrywe oor die VSA nie. Mens moet ook net noem, dat Joe Biden en Kamala Harris en Barack Obama en die Clintons en Oprah Winfrey ens. òòk dikwels groot aanstootlike onbybelse uitsprake gemaak het – selfs Jacob Zuma en verskeie SA politici en SA vermaaklikheidsterre maak ligsinnige dinge kwyt oor Hom- en dus óók nie uitgelaat behoort te word in sy skrywe nie. Want húl is die “swaargewigte” wat sulke kritiek waarlik nodig het vanuit die teologiese wêreld. “Partydigheid” is ‘n euwel voor God. Ook die “Kill the Boer, Kill the Farmer” -lied is ‘n skrynende aanslag teen Christus, want Hy sal nooit só lied goedpraat nie. Ds. Rudi kan dus die pen nader trek, en oor ál voorgenoemde óók praat, wat rassehaat aanwakker en onliefde teenoor die naasste voorhou. En ook oor die korrupte Guptas, Ramaphosa se Phala-Phala, Zondo Kommissie se gebreke om dinge aan te vat, die geweldige korrupsie in Staat en Privaatsektor ens.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui