Glo en dien (handboek vir katkisante)

Glo en dien is ’n hand boek wat katkisante voorberei vir belydenisaflegging.

Ds Henk Boshoff het dit verkort en aangepas. Laai gerus ’n Microsoft Word weergawe hier af.

Hier volg die inhoudsopgawe:

  • Voorwoord
  • Algemene Inligtingstuk
  • Sketskaart : Inhoud van die kategese
  • LES 1: Ek gaan belydenis aflê
  • LES 2: Die Bybel is die Woord van God
  • LES 3: Ek lees my Bybel
  • LES 4: Ons het 6 Belydenisskrifte
  • LES 5: Verlossing [1] : God se verlossingsplan
  • LES 6: Verlossing [2] : Ons roete
  • LES 7: Ek glo in God die Vader en Skepper
  • LES 8: Ek glo in Jesus Christus…[1] : Sy vernedering
  • LES 9: Ek glo in Jesus Christus…[2] : Sy verhoging
  • LES 10: Ek glo in die Heilige Gees
  • LES 11: Ek glo aan die kerk
  • LES 12: Sakramente (1) : Die Heilige Doop
  • LES 13: Sakramente (2) : Die Heilige Nagmaal
  • LES 14: Kerklike Dissipline ( = Kerklike Tug)
  • LES 15: Ek glo aan die vergifnis van sonde
  • LES 16: Ek sal opstaan en ewig lewe
  • LES 17: Ek dien volgens God se wet (1)
  • LES 18: Ek dien volgens God se wet (2)
  • LES 19: My diens teenoor God in gebed (1) : In die heiligdom
  • LES 20: My diens teenoor God in gebed (2) : Die Onse Vader
  • LES 21: My diens teenoor God in die kerk (1) : Die erediens
  • LES 22: My diens teenoor God in die kerk (2) : Geskiedenis
  • LES 23: My diens teenoor God in die kerk (3) : Struktuur/werk
  • LES 24: My diens teenoor my naaste (1) : Liefdeslewe
  • LES 25: My diens teenoor my naaste (2) : Menseverhoudings
  • My verbintenis
  • So moet die eindproduk lyk!
  • BYLAES : Die BELYDENISSKRIFTE
    • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Die Geloofsbelydenis van Nicea
    • Die Geloofsbelydenis van Athanasius
    • Die Nederlandse Geloofsbelydenis
    • Die Heidelbergse Kategismus
    • Die Dortse Leerreëls

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui