Laaste stempeiling op Kerkbode-aanlyn?

Onderstaande was die laaste stempeiling wat op Kerkbode-aanlyn (www.kerkbode.co.za) gehou is.

Kerkbode-aanlyn het ’n heel nuwe voorkoms gekry op 2012/04/13 en stempeilings is toe klaarblyklik laat vaar.

Het die uitslag van onderstaande moontlik daartoe bygedra?

Dit is duidelik teenstrydig met Kerkbode se ywerige verkondiging van evolusie en miljarde jare.

In terme van aantal deelnemers was hierdie stempeiling een van die sukselsvolste ooit — oor die 1000 stemme in slegs 2.5 maande terwyl vorige stempeilings meestal gesukkel het om 300 stemme in 6 maande te kry. 

 

2012/02/03, 13:00 :

Genesis 1 tot 3 in die Bybel vertel die verhaal van die skepping. Moet ons dit letterlik so verstaan soos wat dit daar geskryf staan of is dit eerder ’n simboliese verhaal met ’n boodskap?

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   21% (7)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        76% (26)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         3% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     34

 

2012/02/03, 14:30 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   67% (56)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        31% (26)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     83

 

2012/02/03, 16:40 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   68% (63)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        31% (29)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     93

 

2012/02/03, 23:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   74% (92)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        25% (31)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     124

 

2012/02/04, 23:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   75% (110)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        24% (36)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     147

 

2012/02/05, 18:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   74% (113)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        25% (38)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     152

 

2012/02/06, 22:50 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   73% (124)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        27% (46)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     171

 

2012/02/08, 10:15 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   75% (154)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        24% (49)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         0% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     204

 

2012/02/08, 12:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (207)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        24% (66)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         0% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     274

 

2012/02/08, 22:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   75% (238)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        25% (80)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         0% (1)
Totale hoeveelheid stemme:     319

 

2012/02/09, 16:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (269)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (82)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (2)
Totale hoeveelheid stemme:     353

 

2012/02/10, 16:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (285)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (84)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     373

 

2012/02/13, 09:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (301)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (88)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     393

 

2012/02/14, 22:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (312)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (93)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     409

 

2012/02/15, 19:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (320)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (96)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     420

 

2012/02/16, 21:30 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (326)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (101)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     431

 

2012/02/18, 13:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   75% (328)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        24% (106)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (4)
Totale hoeveelheid stemme:     438

 

2012/02/19, 22:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (370)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (114)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     490

 

2012/02/20, 16:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   76% (401)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (120)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     527

 

2012/02/21, 21:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   75% (406)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        23% (126)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     538

 

2012/02/23, 13:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (459)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (130)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     595

 

2012/02/24, 21:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (479)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (136)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     621

 

2012/02/27, 10:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (494)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (141)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (6)
Totale hoeveelheid stemme:     641

 

2012/02/28, 19:30 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (524)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (143)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (7)
Totale hoeveelheid stemme:     674

 

2012/03/05, 09:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (568)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (156)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (7)
Totale hoeveelheid stemme:     731

 

2012/03/08, 14:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (583)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (158)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (7)
Totale hoeveelheid stemme:     748

 

2012/03/09, 20:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (597)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (159)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (7)
Totale hoeveelheid stemme:     763

 

2012/03/12, 14:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (610)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (163)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (8)
Totale hoeveelheid stemme:     781

 

2012/03/14, 11:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (648)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (171)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (8)
Totale hoeveelheid stemme:     827

 

2012/03/21, 22:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (674)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (189)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (10)
Totale hoeveelheid stemme:     873

 

2012/03/23, 23:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (721)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (193)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (10)
Totale hoeveelheid stemme:     924

 

2012/03/27, 10:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (762)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (201)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (10)
Totale hoeveelheid stemme:     973

 

2012/04/02, 14:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   78% (776)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        21% (209)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (10)
Totale hoeveelheid stemme:     995

 

2012/04/10, 11:00 :

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (803)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (224)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (11)
Totale hoeveelheid stemme:     1038

 

2012/04/16 :

Genesis 1 tot 3 in die Bybel vertel die verhaal van die skepping. Moet ons dit letterlik so verstaan soos wat dit daar geskryf staan of is dit eerder ’n simboliese verhaal met ’n boodskap?

Ja, dit is histories korrek en het letterlik net so gebeur   77% (820)
Genesis 1-3 is nie bedoel om ’n historiese weergawe van die skepping te wees nie en moet dus nie letterlik gelees word nie.        22% (231)
Ek weet nie watter een van die twee om te glo nie.         1% (13)
Totale hoeveelheid stemme:     1064

 

Stempeilings bestaan nie meer op die nuwe Kerkbode-aanlyn nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui