1 Timoteus 3 oor alkohol

1 Timoteus 3:2-3

Strong se konkordansie: given to wine[G3943]

AFR83: (2)’n Ouderling moet onberispelik wees, getrou aan sy vrou, nugter, verstandig, beskaaf, gasvry en bekwaam om te onderrig; (3)hy moenie aan drank verslaaf of ’n rusiemaker wees nie, maar inskiklik, vredeliewend en nie geldgierig nie.

KJV: not given to wine

ABA: ‘n Ouderling moenie te veel drink en dan dronk word nie

AFR53: geen drinker

ESV: not a drunkard

NIV: not given to drunkenness

NLV: aan drank vergryp

1 Timoteus 3:8

Grieks: me oino pollo prosechontas

Strong: given[G4337] to much[G4183] wine[G3631]

AFR83: Net so moet diakens ook manne van goeie karakter wees. Hulle moenie uit twee monde praat nie en nie aan drank verslaaf of op oneerlike winsbejag uit wees nie.

KJV: not given to much wine

ABA: hulle moenie te veel wyn drink nie

AFR53: nie verslaaf aan wyn nie

ESV: not addicted to much wine

NIV: not indulging in much wine

NLV: hulle aan drank vergryp

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui