Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK)

Tuisblad: ngkerk.net

Argief: kerkargief.co.za

Vir NG Kerk dokumentasie, kyk

Kyk ook

1 thought on “Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK)”

  1. Alles behalwe die Evangelie.
    Vra die gewone NG Kerkganger om vir jou die Evangelie te verduidelik en jy gaan maar sukkel om antwoorde te kry… Dis nou tensy hy self gegaan het en ‘n bietjie bybelstudie en navorsing gedoen het. Op sy beste sal hulle dinge se soos: Jesus het vir ons gesterf. Of Jesus het opgestaan. Maar selfs dit sal sommige mense nie eers kan se nie.

    Met daardie toestand is dit geen wonder oor die ‘veranderings’ in die NG-Kerk se teologie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui