Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.
*******
Hof beveel NG Kerk: Gee dominee sy kansel terug | Rapport
Johan Eybers
Rapport
Sondag, 7 Junie 2026
Dis jammer dat ’n instelling wat op die beginsels van “versoening, vergifnis en herstel” gegrond is, nie harder probeer het om sy geskil met ’n dominee op te los voordat hy in die pad gesteek is nie.
Luister hier na ons podsending Politieke Rapport :
Kommentaar
xxx