Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Tuisblad: gksa.org.za

Die Gereformeerde Kerk denominasie is deel van die drie-suster kerke:

  1. Nederduits Gereformeerde Kerk (NG Kerk)
  2. Hervormde Kerk
  3. Gereformeerde kerk

Amptelik verwys hulle na hulself as “Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika”. Dit het waarskynlik daarmee te make dat die plaaslike gemeente volledig kerk is.

Hier volg ‘n paar artikels oor die GKSA:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui