Hoekom was die kerk doof vir lidmate wat hul dominee steun?

*******

BRIEF | Hoekom was die kerk doof vir lidmate wat hul dominee steun? | Rapport

Lesersbrief

Rapport

Sondag, 7 Junie 2026

Philip Coetzee, Strand, skryf:

Een van die duidelikste opdragte wat die Skrif aan gelowiges gee, is dat oordeel regverdig moet wees. Jesus waarsku in Johannes 7:24: “Moenie volgens die uiterlike oordeel nie, maar oordeel met ’n regverdige oordeel.”

Dieselfde beginsel vind ons regdeur die Skrif. Levitikus 19:15 leer: “Julle mag geen onreg doen in die regspraak nie. Jy mag nie partydig wees vir die geringe of die vooraanstaande bevoordeel nie. Jy moet jou naaste regverdig oordeel.” In Deuteronomium 1:17 word daar verder gesê: “Julle mag nie partydig wees in die regspraak nie; julle moet na die geringe sowel as na die vername luister.”

….

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui