Algemene Sinode Moderamen (ASM)

Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) van die NG Kerk kan gesien word as die topbestuur van die NG Kerk.

Die ASM is die NG Kerk se hoogste besluitnemingsliggaam tussen byeenkomste van die algemene sinode (AS).

Al die streeksinodes word verteenwoordig die onderskeie streeksinodes se voorsitter (moderator), ondervoorsitter (assessor) en drie afgevaardigdes. Die ASM bestaan uit ongeveer 50 mense.

Die persone op die ASM kan verkry word op die NG Kerk se amptelike webblad onder Wie is ons / Algemene Sinode Moderamen (ASM).

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui