Jan Lubbe

Kyk ook:

Jan Lubbe is leraar is van die NG Kerk Berg-en-Dal in Bloemfontein en kerkhistorikus.

In November 2016 voeg hy sy handtekening by in protes teen Dirkie van der Spuy se brief (14 Nov 2016).

In NG dominees ‘moeg vir skadelike gay-debat’ (2 Okt 2018) spreek hy hom uit téén Chris van Wyk en sê: “Dr. Van Wyk … het te ver gegaan (met sy stelling oor homoseksualiteit en pedofilie) en behoort tot orde geroep te word”.

In Junie 2019 was hy die voorsitter van die kuratorium van die Universiteit Vrystaat en voeg sy stem by Fanie Snyman wat “moeg is vir verdagmakery” (kyk Verbi Divini Minister – alom).

Belydenisskrifte

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui