Jurie van den Heever

Jurie (JA) van den Heever is ’n paleontoloog aan die universiteit van Stellenbosch. Hy word gesien as een van die “drie wyses”, saam met Chris Jones en Louise du Toit, ook van Stellenbosch.

Hy tree ook as gereelde spreker op op RSG se “Wat sê die natuur?” en “Hoe verklaar jy dit?”

Jurie is ’n ateïs of hoogstens ’n agnos, daarom is dit logies dat hy ook in evolusie sal glo.

Kyk die volgende artikels wat sy sieninge duidelik maak:

2 thoughts on “Jurie van den Heever”

  1. Prof, dit was op Sondag ’n baie interessante program op “Hoe verklaar jy dit?” maar ek wil iets vra oor vel pigmentasie. Na duisende jare in baie sonnige of min sonnige gebiede word homo sapiens se vel of donkerder of ligter soos in die noordelike halfrond. Die Khoi san mense was al duisende jare in Suidelike Afrika aan die son blootgestel, maar het maar ’n ligter bruin vel soortgelyk aan myne toe ek dikwels Clifton toe gegaan het. Enige logiese rede hiervoor?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui