Wie is Louise du Toit?

Kyk ook:

Prof Louise du Toit is ’n politieke filosoof verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch se filosofiedepartement.

Sy sê dat alle uitsprake oor God menslike kommunikasie is. Dit mis eintlik die teiken. Alle uitsprake oor God is metaforiese uitsprake. Sy gewaarsku ook teen die fundamentalistiese sienings van sekere godsdiensgroepe wat God net as manlik uitbeeld.

Vir meer oor haar, kyk:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui