Pedofilie

Pedofilie is ’n afwyking waar ’n volwassene seksueel aangetrokke tot ’n jonger persoon, wat nog nie geslagsryp is nie, voel.

Die Bybel is nie baie duidelik oor pedofilie nie, maar dit is baie voor die handliggend dat dit ’n afskuwelike sonde is. As jy dit in ag neem is dit baie ironies dat baie Christene glad nie pedofilie erken as ’n seksuele oriëntasie nie maar wel homoseksualiteit, wat baie duidelik in die Bybel veroordeel word. In My gewete is gebind deur die Bybel en ons belydenisskrifte (18 September 2018) vra Chris van Wyk die volgende vraag: as ons seksuele oriëntasie as gawe van God erken en daarom goedkeur, hoekom nie ook pedofilie nie? Daarvoor is hy skerp gekritiseer (kyk NG teoloë reageer). Hennie Pienaar, ’n gay kampvegter en self ook gay, het hom selfs daarvoor by die MRK (menseregtekommissie) gaan aankla.

Die ironie is dat pedofilie steeds veld wen om erken te word as ’n seksuele oriëntasie. Kyk:

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui