Poligamie

Poligamie is ’n huwelik van ’n man met meer as een vrou tegelyk of omgekeerd. In teenstelling met poligamie is monogamie ’n huwelik met een huweliksmaat. Bigamie verwys na poligamie met twee huweliksmaats.

Verskeie vorme van poligamie kom voor:

  • poliginie of veelwywery – een man met verskeie vroue;
  • poliandrie – een vrou met meer as een man;
  • groeptroues – is ’n kombinasie van poliginie en poliandrie waar al die lede van die familie vir al die kinders verantwoordelik is.

Kyk ook

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui