Solidariteit het ’n paneelbespreking vir onderwysers georganiseer om skeppingsleer te bespreek onder skeppingsleerders. Ateïste was baie ontsteld hieroor.
Dit het gelei tot die volgende artikels/briewe in Rapport.
Die volgende proskeppingsartikels is aan Rapport gestuur, maar is nie geplaas nie:
| Titel | Datum | Outeur | Woorde |
|---|---|---|---|
| Maak evolusie bekragtigbare voorspellings? Regtig?? | 9 Aug | Bernhard Ficker | 186 |
| Is evolusie nie dalk pseudowetenskap nie? | 9 Aug | Johan Smit | 471 |
| Die probleem van uniformitarianisme | 23 Aug | Daniel Louw | 261 |
| Vies, verward en oneerlik. Regtig??? | 23 Aug | Bernhard Ficker | 301 |