No Proof for Evolution?

Kyk ook:

In Desember 2008 was ek eenkeer in ’n debat met ’n ateïs, Renier. Jy kan die hele debat sien by:

No proof for evolution?

Ek moet erken dat Renier sy storie nogal geken het, maar ek het nie teruggestaan vir hom nie. Dit is moontlik dat ek van my antwoorde aan hom vandag anders sou antwoord, maar op daardie stadium het ek nie soveel geweet soos nou nie. Ek het eers werklik middel 2007 begin met hierdie onderwerp en eers in Mei 2008 begin met my e-posse aan mense.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui