Noordelike Sinode 2022

Kyk ook:

NG Kerk se Noordelike Sinode het gaan op 16-20 Oktober 2022 plaasvind.

Die volgende punte op die sakelys is van belang:

Opsomming

  • Die voorstel van die Ring van Louis Trichardt is verwerp
  • Daar is besluit om nie ’n eie teologiese seminarium te oorweeg nie, en om voort te gaan om voornemende predikante vir opleiding by die huidige teologiese fakulteite te stuur. Waardering is uitgespreek vir die “goeie werk” wat by hierdie teologiese fakulteite gedoen word.
  • Aangaande die Algemene Sinode se 2019-besluit oor SGV word besluit dat die sinode hulleself “verbind om saam met individue en gemeentes na maniere te soek om mekaar te bly vashou” en ook dat die sinode “die feit (betreur) dat daar weereens oor mense gepraat word en nie met hulle nie.

Artikels

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui