Onttrek jou van goddeloses en dwaalleraars

Daar is baie dele in die Bybel wat baie duidelik daaroor is dat ‘n mens nie saam met ongelowiges aan dieselfde juk kan trek binne die kerk nie. Ook dat jy slegs tot op ‘n punt moet probeer om mense te oortuig, en dan moet jy wegstap:

Kyk ook Nederlandse Geloofsbelydenis, Artikel 29.

1 thought on “Onttrek jou van goddeloses en dwaalleraars”

  1. As gewone NG-lidmaat, kan ek nie sien hoe die NG kerk nie kan skeur nie. n Mens kan mos nie die Bybel interpreteer soos jy wil nie? En dit staan ook geskryf dat God nooit verander nie. As n mens nie meer glo in dit wat in die Bybel staan nie, waaraan glo jy dan? Dan kan jy mos maar netsowel die Bybel weggooi en jou eie reels navolg.
    Oor al die sake waar daar van die NG Sinode verskil, is daar tog duidelike uitsprake in die Bybel. Dalk het die hogere teoloe so geleerd geraak dat hulle nie meer die ware stem van God kan hoor nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui