NG Kerk Vrystaat se verband met algemene sinode wéér onder loep

Kyk ook:

Kyk ook KOMMENTAAR onderaan.

*******

NG Kerk Vrystaat se verband met algemene sinode wéér onder loep | Netwerk24

Marita Herselman

Netwerk24

Saterdag, 6 Junie 2026

Die NG Kerk Vrystaat se verband met die algemene sinode sal weer eens onder die loep geneem word op die komende Vrystaatse sinodesitting.

Die teologies-kategoriale ring van die Vrystaat, ’n groepering van behoudende gemeentes, het die Vrystaatse sinode versoek om weer op die sinodevergadering daaroor te stem.
{Lees verder op Netwerk24}

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui