Wie is Christina Landman?

Kyk ook:

Christina Landman is ’n meer liberale teoloog.

Oor die feit of redding slegs deur Jesus verkry kan word, antwoord sy soos volg:

Is Jesus God se enigste pad na ons toe? Nou ja, dit is ’n strikvraag en kan jou werk en jou toga kos. Ek sou maar net kon sê: Elke godsdiens se verlossingsverhaal het ’n integriteit van sy eie. (Uit God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde, George Claassen en Frits Gaum, 7 Maart 2012)

In Kerkbode probeer etiese kodes daarstel vir gesprekvoering sê iemand: “…Christina Landman en is sy die vrou wat na konserwatiewe Christene as _ _ _ holes verwys.”

Sy is progay (Ope brief aan 2019 AS NGK van progays).

Sy glo blykbaar in Jesus se liggaamlike opstanding (Het Jesus wérklik opgestaan?).

Sy is ’n medewerker aan die boek Kan ons nie maar saambly nie?. (kyk ook Riglyne vir saamblygesprek)

Kyk ook

1 thought on “Wie is Christina Landman?”

  1. Altyd interessant om hierdie aanklagstate van julle te lees, wat as siewies paradeer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui