God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

SkrywersGeorge Claassen en Frits Gaum

Datum van uitreiking: 7 Maart 2012

Strepieskode: 9780624054146

Oor die boek

Bestaan God? Is evolusie versoenbaar met geloof? Is ons enigste redding deur Jesus? George Claassen en Frits Gaum vra dié en ander pertinente vrae aan ’n uitgesoekte groep gelowiges én ongelowiges, of twyfelaars. Hul reguit antwoorde verras: by van die twyfelaars is daar soms vonke van geloof en by van die gelowiges skaduwees van twyfel. Die uiteenlopende bydraes bring vars perspektiewe tot die godsdiensdebat en probeer om antwoorde te verskaf op van die neteligste vrae van die mens se bestaan.

Ook met: Johan Buitendag | Willemien Brümmer | Piet Croucamp | Julie Claassens | Pienkes du Plessis | Jan du Rand | Laurie Gaum | Louis Jonker | Abel Pienaar | Hans Pietersen | Nico Koopman | Lizette Rabe | Alex Valentine | Leopold Scholtz | Jurie van den Heever | Anton van NiekerkChristina Landman | Dave Pepler | Antjie Krog | Breyten Breytenbach | Rhoda Kadalie | Cecile Cilliers

Nog skakels

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui