Ruim huis

Die term “ruim huis” word dikwels onder NG Kerkleiers gebruik om te redeneer dat die NG Kerk soos ’n ruim huis is waar verskillende standpunte geakkommodeer (moet) word.

Dit sinspeel waarskynlik op Johannes 14:2: In die huis van my Vader is daar baie woonplek. As dit nie so was nie, sou Ek nie vir julle gesê het Ek gaan om vir julle plek gereed te maak nie.

Dit is onseker wie dit die eerste keer gebruik het, maar ’n mens kry die idee dat Nelus Niemandt hierdie term in die NG Kerk gevestig het.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui