Sinkretisme

Sinkretisme is die vermenging van twee of meer verskillende gelowe, godsdienstige stelsels, of denkskole.

Verskillende gelowe sluit byvoorbeeld die volgende in:

Sinkretisme vs universalisme

Die twee terme is baie naby aanmekaar. Beide het ‘n ruim huis beginsel. Uit die definisie van sinkretisme behoort ateïsme uitgesluit te word, maar waarskynlik nie noodwendig nie. Universalisme gaan spesifiek oor die gedagte dat baie paaie na die hemel lei. Op die ou einde kom universalisme neer op ‘n werkegeloof – jou werke op aarde sal bepaal of jy hemel toe kan gaan, aldan nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui