Kyk ook:
Ontstaan
Die Koinonia Sinode het uit die (Moreleta) Kairos Netwerk ontstaan:
- September 2020: Moreleta Kairos Netwerk word gestig
- Februarie 2021: Naam verander na Kairos Netwerk
- Mei 2023: Eerste Koinonia sinode (VanderBijlpark)
Werksaamhede
- 3-4 Mei 2023: Eerste Koinonia sinode (VanderBijlpark)
- 2024: Tweede Koinonia sinode
- 25-26 September 2025: Gereformeerde konvent (Moreletapark)
- 8 Oktober 2026: Konverensie: Die kerk skeur: wat nou? (Afriforumteater, Pretoria)
Skrywes
Die volgende is ‘n lys van skrywes deur Koinonia Sinode:
- Vrae en antwoorde oor die Koinonia Sinode (11 Feb 2023)
- Geweeg en te lig bevind (25 Aug 2023)
- Skrifgetroue NG-gemeentes en -lidmate se pad vorentoe (17 Feb 2024)
- KSDG Verklaring oor ASM/ATR se Regsmening oor Opskorting (1 Mrt 2024)
- Kommunikasie aan Gemeentes deur Koinonia Dagbestuur (21 Mrt 2024)
Radio-onderhoude
- Radiokansel: Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk? Jan Lubbe en Anton Knoetze (met Jannie Pelser op Radiokansel, 25 Feb 2024)
- RSG: NG Kerk-twis draai dalk in hof (5 Mar 2024, Jan Lubbe, Johann Ernst)