Teologies-Kategoriale Ring van die Vrystaat

Die Teologies-Kategoriale Ring van die Vrystaat is op 13 Junie 2025 gestig en bestaan uit die volgende gemeentes:

  • NG Harrismith (Ring van Harrismith)
  • NG Kroonstad (Ring van Valsrivier)
  • NG Parys-Suid (Ring van Vaalrivier)

Kyk ook

In Maart 2025 keur die moderamen van die NG Kerk Vrystaat die stigting van ’n teologies-kategoriale ring in beginsel goed:

Tydens die Vrystaatse sinode 2026 versoek die Teologies-Kategoriale Ring van die Vrystaat weer dat die Vrystaatse sinode moet wegbreek van die algemene sinode. Die idee wat verkry word is dat hulle nie baie steun kry van die sinode nie en die voorstel word verwerp:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui