Expelled: No Intelligence Allowed

Expelled is ’n dokumentêr wat geskep is deur die Joodse akteur Ben Stein en vrygestel op 18 April 2008.

Dit wys die diskriminasie in die wetenskapswêreld teenoor wetenskaplikes wat Darwinistiese evolusie verwerp of selfs net bevraagteken. Die siening dat daar ’n God was wat geskep het word (intelligente ontwerp) totaal uitgesluit in die wetenskapswêreld en niks anders word geduld nie.

Hy raak ook aan die invloed wat evolusie gehad het op Hilter en die Holocaust. Kyk ook Darwinism and the Nazi race holocaust.

Die fliek kan tans op Youtube gesien word: Expelled: No Intelligence Allowed (full movie)

Mense wat daarin voorkom is:

  • Richard Sternberg (slagoffer)
  • Michael Shermer (ateïs)
  • Caroline Crocker (slagoffer)
  • Michael Egnor (slagoffer)
  • Robert Marks (slagoffer)
  • Guillermo Gonzalez (slagoffer)
  • PZ Myers (ateïs)
  • Eugenie Scott (ateïs)
  • Paul Nelson (IO)
  • William Dembski (IO)
  • Stephen Meyer (IO)
  • Jonathan Wells (IO)
  • David Berlinski (IO)
  • Daniel Dennett (ateïs)
  • Michael Ruse (ateïs)
  • Walter Bradley
  • Dough Axe
  • Gerald Schroeder
  • John Lennox
  • Marciej Giertych
  • Mark Souder
  • Larry Witham
  • Pamela Winnick
  • Jeffrey Schwartz
  • Alister McGrath (outeur van The Dawkins Delusion)
  • John Polkinghorne
  • Steve Fuller
  • Will Provine
  • Peter Atkins (ateïs)
  • Bill Maher (ateïs)
  • Uta George
  • Richard Weikart (outeur van From Darwin to Hitler)
  • Daniel Walsch
  • Ben Kelley
  • Hector Avalos
  • John Hauptman
  • Richard Dawkins (ateïs)

Hier volg ’n paar videogrepe:

“Get intelligent design in the schools today and we can have school prayers tomorrow.”

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui