Geloof en Getuienis (Phillip Scheepers)

Phillip Scheepers se boek, Geloof en Getuienis – ’n Inleiding tot die Apologetiek, is ’n baie goeie stuk apologetiek wat aandui dat ’n mens die Nuwe Testament kan glo soos dit vir ons opgeskryf is in die Bybel.

Intussen het Phillip ’n nuwe, meer uitgebreide boek geskryf, Repliek. Hierdie boek bevat bogenoemde inligting plus nog meer. Vir meer oor die boek en om dit af te laai, kliek HIER.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui