Kyk ook:
RC Sproul was ’n behoudende teoloog.
Hy het die gemeente St. Andrew’s Chapel in 1997 gestig. Hierdie gemeente was tot Sproul se dood (14 Des 2017) nie deel van ‘n denominasie nie. Hulle was dus onafhanklik/independentisties.
Aanvanklik het Sproul nie aan ‘n sesdagskepping geglo nie, maar later in sy lewe het hy sy standpunt verander..
Aanhalings
Geen neutrale opvoeding
There is no such thing as a neutral education. Every education, every curriculum has a viewpoint. That viewpoint either considers God in it or it does not. To teach children about life and the world in which they live without reference to God is to make a statement about God. It screams a statement. The message is either that there is no God or that God is irrelevant. Either way the message is the same – there is no God.
Daar is nie iets soos ‘n neutrale opvoeding nie. Alle opvoeding, elke kurrikulum het ‘n standpunt. Daardie standpunt beskou God óf daarin óf dit doen dit nie. Om kinders te leer van die lewe en die wêreld waarin hulle leef sonder om na God te verwys, is om ‘n stelling oor God te maak. Dit skree ‘n stelling. Die boodskap is óf dat daar geen God is nie óf dat God irrelevant is. Hoe dit ook al sy, die boodskap is dieselfde – daar is geen God nie.
Uit The Importance of Cultural Awareness (16 Jan 2009)
Kyk ook
- RC Sproul se gemeente skeur van die PCA (Des 2025)
- RC Sproul: Die waarheid bring verdeeldheid
- RC Sproul oor kerke wat homoseksualiteit goedkeur
- God haat die sonde maar is lief vir die sondaar
- Famous evangelical apologist changes his mind, RC Sproul says he is now a six-day, young-earth creationist (21 Mei 2008)