RC Sproul: Die waarheid bring verdeeldheid

Die volgende vraag is aan RC Sproul gevra:

“Waarom moet ons in debat tree omdat dit blyk dat dit verdeeldheid in die kerk veroorsaak? Watter boodskap stuur dit aan diegene buite die kerk?”

Hy het soos volg geantwoord:

God verbied dat ons ooit oor die waarheid van die evangelie moet debatteer, dat ons ooit in die voetspore van die apostel Paulus moet volg, wat elke dag die saak in die markplein bespreek het en al hierdie omsendbriewe geskryf het om foute en verdraaiings van die waarheid van God reg te stel. Het die briewe wat die apostel aan die Efesiërs, die Galasiërs en die Kolossense geskryf het, nie verdeelheid gebring nie? Niks bring verdeelheid soos waarheid nie. Niks skei soos Jesus nie. Maar ons het die idee dat die enigste werklike sonde wat daar is, is om die kerk te skei.

Wel, daar is kerke wat verdeel moet word, en hulle moet verdeel word, nie oor klein sake nie, maar oor substantiewe kwessies oor die waarheid van God. Toe Pontius Pilatus vir ons Here vra het: ‘Waaroor staan u?’ Hy het gesê: ‘Ek het gekom om van die waarheid te getuig. En diegene wat van die waarheid is, hoor My stem.’ En die volgende ding wat Jesus gesê het is: ‘Maar ek wil sekerlik niemand oor die waarheid verdeel nie.’ Dankie dat julle lag, maar dit is regtig nie snaaks nie. Maar dit is wat hulle sê: Die slegste ding wat jy kan sê, is dat die waarheid belangrik is. As jy dit doen, word die waarheid in die strate doodgeslaan en enigiets word toelaatbaar.

Matteus 10

(34)Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie maar die swaard. (35)Ek het gekom om tweedrag te bring
“ ‘tussen ’n man en sy vader
en tussen ’n dogter en haar moeder,
tussen ’n skoondogter en haar skoonmoeder;
(36)ja, ’n man se huismense sal sy vyande wees.’
(37)“Hy wat sy vader of moeder liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie; hy wat sy seun of dogter liewer het as vir My, is nie werd om aan My te behoort nie. (38)Hy wat nie sy kruis opneem en My volg nie, is nie werd om aan My te behoort nie.
(39)“Hy wat sy lewe wil behou, sal dit verloor; en hy wat sy lewe ter wille van My verloor, sal dit vind.”

Hier volg die Engelse teks

Question:

Why should we engage in debate since it seems to cause division in the church? What message does that send to those outside the church?

Answer:

God forbid that we should ever debate the truth of the gospel, that we should ever follow in the footsteps of the apostle Paul, who debated the matter every day in the marketplace and who wrote all these epistles to correct error and distortions of the truth of God. Weren’t those letters the apostle wrote to the Ephesians, to the Galatians, and the Colossians divisive? Nothing divides like truth. Nothing divides like Jesus. But we have this idea that the only real sin that you can have is dividing a church.

Well, there are churches that need to be divided, and they need to be divided—not over minor matters, not over pecadilos—but over substantive issues of the truth of God. And our Lord, when He was asked by Pontius Pilate, ‘what are you about?’ He said, ‘I came to bear witness to the truth. And those who are of the truth, hear My voice.’ And then the next thing Jesus said, ‘but I sure don’t want to divide anybody over the truth.’ Thank you for laughing, but it’s really not funny. But that’s what they said. The worst thing you can say is that truth is important. When you do that, what happens then is that truth gets slain in the streets and anything goes.

Bron: The Truth Divides (ligonier.org)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui