Independentisme

Independentisme of kongregasionalisme is die benadering dat plaaslike gemeentes self beheer uitoefen oor godsdienstige en kerklike sake, sonder enige wyer geografiese hiërargie, hetsy kerklik of polities.

Die groot probleem van independentisme is dat gemeentes teologies dryf en uiteindelik ’n sekte word van hulle eie dwaalleer.

Die teenoorstelde van independentisme is ‘n sinodokrasie, waar die (algemene) sinode alle belangrike besluite neem en gemeentes daaraan te verbind.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui