Nadia Bolz-Weber

Nadia Bolz-Weber is ’n baie kontroversiële Luteraanse pastoor in Amerika.

Sy is ’n voorstaander van homoseksualiteit en “queer”.

Haar webblad www.nadiabolzweber.com begroet jou met die woorde:

All are welcome. Just don’t be an asshole

Sy is die stigter van House for All Sinners & Saints.

Oor Bolz-Weber sê Nadia Marais:

“Iemand vir wie ek baie respek het, het dieselfde naam as ek. Haar naam is Nadia Bolz-Weber. Sy is ‘n baie bekende Luteraanse pastoor in Amerika.”

Hier volg ’n paar artikels/videos wat iets van Bolz-Weber sê:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui