“Liefde is liefde” demonstrasie by die Teologiese Fakulteit Stellenbosch

Kyk ook:

In Augustus 2018 was daar ’n “Liefde is Liefde” demonstrasie by die Teologiese Fakulteit van Stellenbosch.

Prof Dion Forster

Dr Dion Forster het op 21 Augustus 2018 op sy Facebook daarvan melding gemaak. Hy het self ’n “Liefde is Liefde” hempie gedra en daar was omtrent 55 studente en dosente (volgens die foto) daarby betrokke.

Dit lyk of Forster dit geïnisieer het. Hy is die hoof van die departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie en die direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by die Universiteit Stellenbosch.

Alhoewel hy van die Metodiste kerk is, gee hy ook klas vir die NG Kerk teologiese studente.


Farren Watt, Stefan de Klerk en Aswin Africanus Thyssen

Ashwin het tydens die geleentheid ’n gebed gedoen en onder andere gebid:

“You have a preference for those who are marginalised… We call on you to do the work of justice, reconciliation and of unity. You call us to stand up for the oppressed. You call us to do the work for the least of these.”

Groepfoto

Nog mense wat die geleentheid bygewoon het is:

  • Monty Sahd (skriba van die kuratorium)
  • Reggie Nel (Die dekaan)
  • Robert Vosloo
  • Nadia Marais

Indien iemand meer inligting oor die geleentheid het, laat weet my asb.

Kyk ook:

2 thoughts on ““Liefde is liefde” demonstrasie by die Teologiese Fakulteit Stellenbosch”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui