Radiokansel: Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk? Jan Lubbe en Anton Knoetze

Kyk ook:

Op 25 Februarie 2024 het Jannie Pelser met Ds Jan Lubbe, moderator van die NG Kerk, en Ds Anton Knoetze, voorsitter van die Koinonia Sinode, gesels:

Tema: Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?

Agtergrond: Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK.

Skakel: https://iono.fm/e/1408510

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui