Aanhalings – Homoseksualiteit

Marshall Kirk & Hunter Madsen

Almost any behaviour begins to look normal if you are exposed to enough of it.

Byna enige gedrag begin normaal lyk as jy genoeg daaraan blootgestel word.

Father Benedict Groeschel

Homosexuality is a condition; gay and lesbian is a decision.

Francis Schaeffer

People drift along from generation to generation, and the morally unthinkable becomes thinkable as the years move on.

Mense dryf van geslag tot geslag saam, en die moreel ondenkbare word denkbaar namate die jare aanstap.

Neil Whitehead

In ’n neutedop, as jy pare identiese tweelinge neem waar die een homoseksueel is, is die ander een gewoonlik nie homoseksueel nie. Gegewe die feit dat identiese tweelinge altyd geneties identies is [dieselfde DNS], beteken dit dat homoseksualiteit nie ’n genetiese oorsprong het nie. Niemand word gay gebore nie.

Charles Colson

We ignore the complete cultural implications of our faith and then we’re shocked by the state of the culture.

Ons ignoreer die volledige kulturele implikasies van ons geloof en dan is ons geskok oor die stand van die kultuur.

Glen Stanton & Bill Maier

None of these great civil rights leaders ever advocated for same-sex marriage as a fundamental human right because it isn’t a fundamental human right.

Nie een van hierdie groot leiers op burgerregte het ooit gepleit vir huwelike van dieselfde geslag as ’n fundamentele mensereg nie, omdat dit nie ’n fundamentele mensereg is nie.

Mathew D. Staver

The traditional family has never faced as great a threat as it does today from same-sex marriage. The goal of the homosexual agenda is to bury the traditional family.

Die tradisionele gesin het nog nooit ’n groter bedreiging in die gesig gestaar soos vandag met selfdegeslaghuwelike nie. Die doel van die homoseksuele agenda is om die tradisionele gesin te begrawe.

Onbekend

Let’s face it, the anus was not made for intercourse.

Kom ons erken dit, die anus was nie vir omgang gemaak nie.

Michael Brown

We are going to need backbones of steel as well as wisdom and empathy in our battle against the false gospel of the LGBT actvists.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui