Getuienisse van NG Kerk teologiese studente

Op 24 September 2021 het die Kairos Netwerk in ’n nuusbrief aanbeveel dat voornemende teologiese studente nie by die NG Kerk se drie teologiese skole gaan studeer nie, maar eerder by die Gereformeerde Kerk se kweekskool in Potchefstroom (kyk Kairos Netwerk: Studeer eerder by Doppers).

Hier volg ’n paar getuienisse van studente wat hiertoe aanleiding gegee het:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui