Louis Scheepers konfronteer vir Nelus Niemandt

Tydens die Sinode Hoëveld in April 2012 het Jan Louw vir Nelus Niemandt gekonfronteer en beskuldig daarvan dat hy bygedra het tot ongelukkigheid onder lidmate oor dinge wat in die media gesê word.

Louis Scheepers het daarby aangesluit en gesê dat toe hy ’n teologiese student by Tukkies was, Nelus gesê het dat Christene en die Moslems dieselfde God aanbid en ook dat Nelus hom nie wou antwoord toe hy hom gevra het of Jesus werklik opgestaan het nie.

Kyk Dwaalleer: Aanval op moderator ‘pynlikste’.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui