Esegiël

Kyk ook:

Esegiël is een van die vier groot profete in die Bybel (die ander is Jesaja, Jeremia en Daniël).

Hy is saam met die ballinge in ballingskap weggevoer. Hier volg ‘n tydlyn tydens ballingskap (volgens James Ussher en die Septuagint):

Ussher (vC) Septuagint (vC) Beskywing
4004 4112 Skepping
1921 2091 Abraham trek na Kanaän (75 jaar oud)
1715 1885 Josef tree in diens van die Farao
1491 1446 Uittog uit Egipte (Moses is 80 jaar oud)
1451 1406 Moses sterf toe hy 120 is. Josua neem Jerigo in
1055 1010 Dawid regeer
1015 970 Salomo regeer, bou tempel
975 930 Skeuring van die Ryk
607 Ballingskap begin
604 Daniël en drie vriende alternatiewe dieet
604 Daniël lê Nebukadneser se droom uit
595 Esegiël word as profeet geroep (Eseg 1), word weggevoer na Babilon
594 Esegiël word in die gees na Jerusalem gevoer (Eseg 8:1; 9:1-11:25)
589 Esegiël profeteer teen Egipte (Eseg 29)
588 Esegiël profeteer teen Tirus (Eseg 26)
588 586 Babilon vernietig Jerusalem
575 573 Esegiël kry vision van herstelde Jerusalem
562 562 Nebukadneser sterf
538 Belsasar sterf na vision van mensehand wat op die muur skryf
538 539 Daniël in die leeukuil
537 538 Ballingskap eindig
534 Daniël sterf

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui